Karatsjai-Balkaries

Karatsjai-Balkaries
къарачай-малкъар тил
qaraçay-malqar til
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Karatsjai-Tsjerkessië en Kabardino-Balkarië
Totale sprekers: 310 270[1]
Taalfamilie: Turkies
 Kipchak
  Kipchak-Cuman
   Karatsjai-Balkaries 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: krc
ISO 639-3: krc

Karatsjai-Balkaries (къарачай-малкъар тил /qaraçay-malqar til/) is ’n Turkiese taal wat deur die Karatsjais en Balkariërs gepraat word. Daar is twee dialekte, Karatsjai en Balkaries.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Karachay-Balkar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 20 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search